i.5. Brian Royland VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/11/1949

i.5.  Brian Royland, geb. 11/11/1949

Brian Royland was die seun van Francois Dexter van der Westhuizen en Constance Elizabeth Sydie.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1967.