h.7. Francois Dexter, geb. 01/01/1902, oorl. 24/07/1967, Nebo, dist. Ficksburg15/09/1926 met
Cathleen Vreda TAYLOR, geb. 1906 (geskei) xx 09/11/1934, Kaapstad met Lettie
Marie Sarie DE VILLIERS, geb. c. 1908, (geskei) xxx 06/05/1944, Ficksburg,
OVS metConstance Elizabeth (Betty) SYDIE, geb. 1917.
Francois Dexter was die seun van Francois Hendricus van der Westhuizen en Patience Dexter.
Met sy huwelik in 1934 word beide as geskeides aangegee. Hy as 32 jarige motorverkoopsman van 71 High Level Road, Green Point en sy as 26 jarige van Grand Hotel, Kaapstad.