g.1. Carel VAN DER WESTHUIZEN, ged. 30/06/1865, ged. 22/10/1865

g.1.  Carel, ged. 30/06/1865, ged. 22/10/1865, Victoria-Wes.

Carel was die seun van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Maria Jacomina van Staade.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1919.