i.1. June VAN DER WESTHUIZEN

i.1.  June (aangenome kind)

June was die dogter van Francois Dexter van der Westhuizen en Lettie Marie Sarie de Villiers.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1967.