h.4. Sarel Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/01/1900, ged. 01/04/1900

h.4.  Sarel Johannes, geb. 27/01/1900, ged. 01/04/1900, Johannesburg x 18/10/1921, Heidelberg, Tvl. met Maria Catharina STEYN, geb. 21/12/1903.

Sarel Johannes was die seun van Hendrik Adam van der Westhuizen en Anna Catharina Marais.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1947.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1948:
FAMILYSEARCH