g.8. Hermanus Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/08/1888, ged. 05/10/1888

g.8.  Hermanus Maria, geb. 06/08/1888, Bokfontein 647, Beestekraal, dist. Pretoria, ged. 05/10/1888, Rustenburg, Tvl., oorl. 05/01/1889, Groenkloof No 418, Wyk Hexrivier, dist. Rustenburg, Tvl.  Ongetroud.

Hermanus Maria was die seun van Hermanus van der Westhuizen en Susanna Maria Fourie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1888 nie.

Sy broers en susters word gelys in sy sterfkennis.