g.7. Johannes Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/09/1886, ged. 27/10/188

g.7.  Johannes Cornelis, geb. 26/09/1886, ged. 27/10/188, Rustenburg, Tvl.x 29/12/1909, Rustenburg, Tvl. met  Anna Johanna Margaretha SWANEPOEL, geb. 1892 (geskei) xx 07/08/1934, Lydenburg, Tvl. met Magdel Suzanna Petronella MEYER, geb. 1885 (weduwee Mare).

Johannes Cornelis was die seun van Hermanus van der Westhuizen en Susanna Maria Fourie.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1888.

Sy naam kom voor in hulle broer Hermanus Maria se sterfkennis van 1889.