g.2. Christiaan Jacobus Andries VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/08/1880, ged. 20/03/1881

g.2.  Christiaan Jacobus Andries, geb. 25/08/1880, ged. 20/03/1881, Willowmore, oorl. 02/07/1943 x 18/01/1904, Pretoria met Anna Catharina BOTHA, geb. 1886.

Christiaan Jacobus Andries was die seun van Jan Adriaan van der Westhuizen en Susanna Johanna Hattingh.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1896.