g.6. Philippus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/10/1884, ged. 25/10/1884

g.6.  Philippus Jacobus, geb. 11/10/1884, ged. 25/10/1884, Rustenburg, Tvl. x 12/08/1908, Rustenburg, Tvl. met Christina Isabella Susanna ENGELBRECHT, geb. 1891, 

Philippus Jacobus was die seun van Hermanus van der Westhuizen en Susanna Maria Fourie.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1888.

Sy naam kom voor in hulle broer Hermanus Maria se sterfkennis van 1889.