g.7. Johannes Hermanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/09/1883, ged. 17//06/1883

g.7.  Johannes Hermanus, geb. 29/09/1883, ged. 17/06/1883, Piketberg.

Johannes Hermanus was die seun van Hendrik Schalk van der Westhuizen en Catharina Helena Smit.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.