Dirk Johannes Jacobus was die seun van Hendrik Schalk van der Westhuizen en Catharina Helena Smit.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.
Die jongmanne Jaap en Dirk van
der Westhuizen het verhuis, eergenoemde na sy oudste suster Hannie in Transvaal
en Laasgenoemde na SWA waar hy ‘n polisieman was. (Smit: Boerepioniers
van die Sandveld)
Beroep: Myner.
Woon: Plot 95, Witpont, Brakpan.