g.6. George Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/06/1907

g.6.  George Petrus, geb. 23/06/1907 x 13/07/1935, Bloemhof, Tvl. met Anna Jacoba VENTER, geb. 1919.

George Petrus was die seun van Gysbert Daniel van der Westhuizen en Clarina Francina Kellerman.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1927.