g.7. Andries Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/01/1909

g.7.  Andries Johannes, geb. 23/01/1909

Andries Johannes was die seun van Gysbert Daniel van der Westhuizen en Clarina Francina Kellerman.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1927.