f.1. Daniël Nicolaas Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/12/1860, ged. 27/01/1861

f.1. Daniël Nicolaas Hendrik, geb. 02/12/1860, ged. 27/01/1861, oorl. 10/09/1935, Septemberskraal, Porterville Ward, Piketberg x Elsje Maria Jacoba OBERHOLSTER  xx 23/02/1897, Porterville met Huibrecht Elizabeth Johanna (Ouma Huipie) CARSTENS, geb. 01/06/1871, Moorreesburg, oorl. 28/05/1955, Porterville, d.v. Alewyn Jacobus Nicolaas Carstens en Huibrecht Elizabeth Johanna Carstens.

Daniël Nicolaas Hendrik was die seun van Daniël Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Maria Magdalena Jacoba Liebenberg.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1914.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1914.

Met sy huwelik aan Huibrecht Elizabeth Johannes Carstens word hy beskryf as ‘n 34 jarige wewenaar/boer van Porterville en sy ‘n 24 jarige jongedogter van Kuilen, Piketberg.