i.6. Daniel Burgert VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1930

i.6.  Daniel Burgert, geb. 1930, oorl. 18/12/1931, Vlakpan 141, dist. Lichtenburg Tvl.

Daniel Burgert was die seun van Lucas Casparus Hermanus van der Westhuizen en Theodora Petronella van der Merwe.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1931 nie.