i.4. Sybrand Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1927

i.4.  Sybrand Gerhardus, geb. 1927 x 05/05/1951, Vereeniging, Tvl. met Maria Sophia FOURIE, geb. 1932.

Sybrand Gerhardus was die seun van Lucas Casparus Hermanus van der Westhuizen en Theodora Petronella van der Merwe.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1931.