h.6. Lucas Casparus Hermanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/03/1894, ged. 24/06/1894

h.6.  Lucas Casparus Hermanus, geb. 19/03/1894, ged. 24/06/1894, Uniondale, oorl. 25/07/1966 x 03/04/1916, Peddie, KP met Theodora Petronella VAN DER MERWE, geb. 1896, Fort Peddie, oorl. 19/11/1931, Vlakpan 141, dist. Lichtenburg, d.v. Sybrand Gerhardus van der Merwe en Maria Susanna NN xx 30/11/1932, Wolmaransstad Tvl. met Susanna Petronella BOTHA, geb. 1897, oorl. 20/04/1963 xxx 05/10/1963, Turffontein, Johannesburg, Tvl. met Hester Magdalena BOTHA, geb. 29/10/1912, Wolmaransstad, Tvl.

Lucas Casparus Hermanus was die seun van Lucas Casparus Hermanus van der Westhuizen en Catharina Elizabeth Magdalena Vos.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1907.

Op 16/08/1932 word ‘n sertifikaat uitgereik waarin verklaar word dat daar geen beswaar teen ‘n volgende huwelik vir hom gemaak word nie.