i.4. Zacharias Hendricus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/08/1919, ged. 05/10/1919

i.4.  Zacharias Hendricus, geb. 20/08/1919, ged. 05/10/1919, Merweville, oorl. 27/07/1968, Kroonstad, OVS x 27/12/1941, Maitland, Kaapstad met Irene Francis JOUBERT, geb. 1922.

Zacharias Hendricus was die seun van Wietsche Marthinus van der Westhuizen en Margaretha Johanna Erasmus.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1950.