i.1. Hester Maria Jacoba VAN DER WESTHUIZEN geb. 15/04/1908, ged. 03/05/1908

i.1.  Hester Maria Jacoba, geb. 15/04/1908, ged. 03/05/1908, Merweville x 18/05/1931, Merweville, Beaufort Wes met Barend Hermanus GROENEWALD, geb. 1898.

Hester Maria Jacoba was die dogter van Wietsche Marthinus van der Westhuizen en Margaretha Johanna Erasmus.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1950.