h.6. Wietsche Marthinus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1881

h.6. Wietsche Marthinus, geb. 1881, dist. Prins Albert, oorl. 21/11/1945, Goodwood, Kaapstad x 06/05/1907, Merweville, Beaufort Wes met Margaretha Johanna ERASMUS, geb. 1887, Merweville, oorl. 02/10/1950, Goodwood, dist. Bellville.

Wietsche Marthinus was die seun van Wietsche Marthinus van der Westhuizen en Catharina Elizabeth Snyders.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1911.

In sy sterfkennis word sy ouers as beide oorlede gelys by Koedoesfontein, dist. Merweville.

Volgens sy sterfkennis is hulle woonplek Andersonstraat, 48, Goodwood.