i.3. Catharina Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN

i.3.  Catharina Elizabeth

Catharina Elizabeth was die dogter van Lucas Casparus Hermanus van der Westhuizen en Theodora Petronella van der Merwe.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1931.