i.2. Lucas Hermanus Casparus VAN DER WESTHUIZEN

i.2.  Lucas Hermanus Casparus

Lucas Hermanus Casparus was die seun van Lucas Casparus Hermanus van der Westhuizen en Theodora Petronella van der Merwe.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1931.