h.9. Albert Hendrik Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1906

h.9.  Albert Hendrik Nicolaas, geb. 1906 x 07/07/1939, Steynskraal, Vredefort, OVS met Hester Agnes CLAASSEN, geb. 1906.

Albert Hendrik Nicolaas was die seun van Nicolaas Jacob Gerhardus van der Westhuizen en Anna Maria Jacomina Vosloo.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1950.