h.10. Anna Maria Jacomina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/09/1907

h.10.  Anna Maria Jacomina, geb. 21/09/1907, oorl. 26/06/1984 x 21/09/1926, Oranjeville, Heilbron, OVS met Gerhardus Johannes (Gert) VOSLOO, geb. 1899.

Anna Maria Jacomina was die dogter van Nicolaas Jacob Gerhardus van der Westhuizen en Anna Maria Jacomina Vosloo.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1950.