h.7. Daniel Cornelis Albert VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/02/1900, ged. 15/04/1900

h.7.  Daniel Cornelis Albert, geb. 07/02/1900, ged. 15/04/1900, Heilbron, OVS, oorl. 04/1981 x 23/10/1923, Koppies, OVS met Magdalena Margaretha ERASMUS, geb. 1902, d.v. Frederik Lodewyk Erasmus en elsie Johanna Jacoba Weideman.

Daniel Cornelis Albert was die seun van Nicolaas Jacob Gerhardus van der Westhuizen en Anna Maria Jacomina Vosloo.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1950.