h.10. Maria Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/07/1913

h.10.  Maria Elizabeth, geb. 03/07/1913 x 05/10/1944, Hopefield met Robert Bendfield DE VILLIERS, geb. 1920.

Maria Elizabeth was die dogter van Johannes Nicolaas Smit van der Westhuizen en Christina Geesie Aletta Loubser.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1919.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1944.

Haar naam kom voor in hulle broer Jacobus Johannes Nicolaas van der Westhuizen se sterfkennis van 1946.