h.11. Pieter Johannes Daniel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 30/12/1914, ged. 07/03/1915

h.11.  Petrus Johannes Daniel, geb. 30/12/1914, ged. 07/03/1915, Hopefield.

Pieter Johannes Daniel was die seun van Johannes Nicolaas Smit van der Westhuizen en Christina Geesie Aletta Loubser.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1919.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1944 as Petrus Johannes.

Sy naam kom voor in hulle broer Jacobus Johannes Nicolaas van der Westhuizen se sterfkennis van 1946 as Petrus.