h.12. Jacobus Johannes Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1918

h.12.  Jacobus Johannes Nicolaas, geb. 1918, Kleinberg, Hopefield, oorl. 12/09/1946, Pretoria.

Jacobus Johannes Nicolaas was die seun van Johannes Nicolaas Smit van der Westhuizen en Christina Geesie Aletta Loubser.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1919.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1944.

Woon:  Hopefield.  Later Pretoria.  

Ongetroud.

Sy broers en susters word in sy sterfkennis gelys.