f.1. Hendrik Gysbert Johannes VAN DER WESTHUIZEN

f.1.  Hendrik Gysbert Johannes

Hendrik Gysbert Johannes was die seun van Dirk Gysbert Johannes van der Westhuizen en NN.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1854.