f.2. Gysbert Johannes Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1838

f.2.  Gysbert Johannes Nicolaas, geb. c. 1838, Piketberg, oorl. 25/11/1914, Buffelbout, dist. Carnarvon  x 17/02/1861, Victoria-Wes met Elizabeth Huybrecht VAN ZYL, geb. 11/11/1845, ged. 17/02/1861, Victoria-Wes, oorl. 31/07/1889, dist. Carnarvon, d.v. Hendrik Gideon van Zyl en Hester Sophia Britz xx 07/11/1892, Carnarvon met Maria Jacoba Aletta VISSER, geb. 19/11/1850, oorl.  23/10/1903, d.v. Marthinus Wilhelm Georg Visser en Jacoba NN  xxx Prieska met Johanna Maria ESTERHUIZEN, geb. 1856, dist. Richmond, oorl. 19/06/1942, Van Wyksvlei, dist. Carnarvon, d.v. Christoffel Johannes Esterhuizen en Johanna Maria van der Merwe. JME ook ggetroud met Petrus Burger en Andries Jacobus Liebenberg.

Gysbert Johannes Nicolaas was die seun van Gerrit Johannes van der Westhuizen en Anna Jacoba Magdalena van der Westhuizen.


Sy naam is ‘n kombinasie van Johannes Gysbert vdw en Johannes Nicolaas Smit se name. Lge is Johanna Maria Smit se pa


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1839.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1861.

Volgens sy sterfkennis is sy ma Anna Jacoba Smit.  Daar word egter melding gemaak dat daar onsekerheid is oor haar van.

Woon:  Van Wyksvlei, dist. Carnarvon volgens JME se sterfkennis.