f.2. Jacobus Johannes VAN DER WESTHUIZEN

f.2.  Jacobus Johannes

Jacobus Johannes was die seun van Dirk Gysbert Johannes van der Westhuizen en NN.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1854.