i.2. Johanna Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN

i.2.  Johanna Elizabeth

Johanna Elizabeth was die dogter van Pieter Mattheus van der Westhuizen en Catharina Wilhelmina Meyer.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1937.