i.3. Elizabeth Wilhelmina VAN DER WESTHUIZEN

i.3.  Elizabeth Wilhelmina

Elizabeth Wilhelmina was die dogter van Pieter Mattheus van der Westhuizen en Catharina Wilhelmina Meyer.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1937.