i.1. Coenraad Josephus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/08/1915, ged. 03/10/1915

i.1.  Coenraad Josephus (Coenie), geb. 08/08/1915, ged. 03/10/1915Robertson, oorl. 13/07/1962 x 06/07/1946, Oudtshoorn met Susanna Sophia STRYDOM, geb. 20/11/1913. 

Coenraad Josephus was die seun van Pieter Mattheus van der Westhuizen en Catharina Wilhelmina Meyer.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1937.