h.9. George Daniel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/02/1905

h.9. George Daniel, geb. 05/02/1905 x met Rosie Margaretha SCHLACHTER, geb. 31/12/1910.

George Daniel was die seun van Jacobus Johannes van der Westhuizen en Cornelia Elizabeth Brewis.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1943.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1949.