g.3. Jacobus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/12/1861

g.3. Jacobus Johannes (Koot), geb. 20/12/1861, Oudtshoorn, oorl. 17/03/1949, Vlakte, Calitzdorp x 07/05/1884, Calitzdorp met Cornelia Elizabeth BREWIS, geb. 16/10/1864, George, oorl. 05/01/1943, Touwsrivier, d.v. George Daniel Brewis en Sophia Marthina Ackermann.

Jacobus Johannes was die seun van Theunis Jacobus van der Westhuizen en Anna Ammerentia Grundling.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1874.

Woon Calitzdorp.

Die bevolking het so vinnig uitgebrei dat die volgende gemeentes gestig is: Calitzdorp in 1873; De Rust in 1900; De Hoop in 1911; en Volmoed in 1921. Volmoed is nie ’n dorp nie hoewel die skenker van die lap grond, WG Olivier, dit voorsien het dat daar ’n dorp gestig sou word op sy grond. Volmoed is geleë ongeveer 20 kilometer suidwes van Oudtshoorn. Die eerste blankes was reeds teen 1770 hier gevestig.  (https://johannclaassen.wordpress.com/2012/04/14/die-ng-moedergemeente-oudtshoorn-1853-1953-8-2/)


(https://www.geni.com/people/Cornelia-b2c2d11e4/6000000023727968850)

BLOK B, 115 - 143 118 ■: ....rbaar.....G.....E.....TH.....EB. 16 Okt. 1864 oorl. 5 Jan. 1945 (of '43). Rus my siel u God is Koning (Die vermiste naam is CORNELIA ELIZABETH VAN DER WESTHUIZEN neé BREWIS (beton, graniet boekrol) 119 ■: Ter gedagtenis aan ons vader JACOBUS J. VAN DER WESTHUIZEN geb. 20 Des. 1861 oorl. 17 Maart 1949. Rus in vrede (beton, marmer boekrol)
(http://calitzdorp-everything.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/09/Calitzdorp-cemetery-Old.pdf)

(https://www.geni.com/people/Jacobus-Koot-Van-der-Westhuizen/6000000023709839015)