h.10. Lydia Susanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/02/1906

h.10.  Lydia Susanna, geb. 23/02/1906, oorl. 23/12/1993 x Coenraad STRAUSS.

Lydia Susanna was die dogter van Jacobus Johannes van der Westhuizen en Cornelia Elizabeth Brewis.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1943.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1949.

(https://www.geni.com/people/Lydia-Susanna-Strauss/6000000023728511847)