h.8. Wilhelmina Martina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/07/1906

h.8.  Wilhelmina Martina, geb. 10/07/1906, oorl. 09/12/1982, Kroonstad, OVS x 20/03/1928, Kroonstad, OVS met Willem Jacobus ROETS, geb. 07/01/1899, oorl. 17/01/1989.

Wilhelmina Martina was die dogter van Willem Marthinus Petrus van der Westhuizen en Catharina Glaudina van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1918.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1937.

Kinders:

i.1.  Catharina Gloudina ROETS x Gouws

i.2.  Susara Magdalena Wilhelmina ROETS x Wessels

i.3.  .Dirk Daniël ROETS, geb. 1929, oorl. 1978