h.9. Petrus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/10/1907

h.9.  Petrus Jacobus, geb. 25/10/1907, oorl. 01/02/1993, begr. Parys, OVS  x 08/08/1933, Kroonstad, OVS met Hester Elizabeth WESSELS, geb. 01/09/1914, oorl. 31/01/2000, begr. Parys, OVS.

Petrus Jacobus was die seun van Willem Marthinus Petrus van der Westhuizen en Catharina Glaudina van Niekerk.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1918.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1937.

eGGSA library Gravestones in South Africa Free State : Vrystaat Free State, PARYS, Urban area Free State, PARYS, Old cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Petrus Jacobus, van der 1907-1993 & Hester Elizabeth WESSELS 1914-2000