h.7. Gloudina Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/11/1904, ged. 25/12/1904

h.7.  Gloudina Catharina, geb. 11/11/1904, ged. 25/12/1904, Kroonstad, oorl.  29/05/1984 x Johan Stefanus MARAIS, geb. 06/01/1886, oorl. 03/06/1964, s.v. Ernst Jacobus Marais en Rensche van der Westhuizen.

Gloudina Catharina was die dogter van Willem Marthinus Petrus van der Westhuizen en Catharina Glaudina van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1918.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1937.