h.3. Johann Freidrich Wilhelm Theodore VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1895

h.3.  Johann Freidrich Wilhelm Theodore, geb. 1895, oorl. 15/01/1963 x 15/03/1919, Pietersburg, Tvl. met Jacoba Susanna Johanna (Sues) LOURENS, geb. 1894, d.v. A.M. Lourens en Jacoba Susanna Johanna NN

Johann Freidrich Wilhelm was die seun van Theunis Jacobus van der Westhuizen en Rensche Pistorius.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1919

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1948.
(https://www.wikitree.com/photo.php/4/47/Pistorius-478-1.jpg)