h.4. Johannes VAN DER WESTHUIZEN

h.4  Johannes

Johannes was die seun van Theunis Jacobus van der Westhuizen en Rensche Pistorius.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1919.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1948.
(https://www.wikitree.com/photo.php/4/47/Pistorius-478-1.jpg)