h.2. Catharina Maria VAN DER WESTHUIZEN

h.2.  Catharina Maria x HOY.

Catharina Maria was die dogter van Theunis Jacobus van der Westhuizen en Rensche Pistorius.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1919.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1948.
(https://www.wikitree.com/photo.php/4/47/Pistorius-478-1.jpg)