h.4. Elizabeth Anna Stephina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1888

h.4.  Elizabeth Anna Stephina, geb. 1888 x 11/04/1904, dist. Kroonstad met Johannes Petrus VAN SCHALKWYK, geb. 1882.

Elizabeth Anna Stephina was die dogter van Burt Mattheus van der Westhuizen en Maria Christina Petronella Nel.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1900.

Haar naam kom voor in hulle broer Burt Mattheus se sterfkennis van 1912.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1932

Kinders:

i.  Johannes Petrus VAN SCHALKWYK, geb. 27/02/1925, ged. 07/06/1925, Ventersburg, OVS.

i.  Ebenhaëser VAN SCHALKWYK, geb. 09/09/1933, ged. 29/10/1933, Ventersburg, OVS.