g.1. Burt Mattheus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/01/1855, ged. 13/05/1855

g.1.  Burt Mattheus, geb. 29/01/1855, Kroonstad, OVS, ged. 13/05/1855, Smithfielk, OVS., oorl. 06/08/1900, Venterskroon, Tvl (in aksie) x 11/03/1878, Kroonstad met Maria Christina Petronella NEL, geb. 19/04/1860, oorl. 08/08/1932, oorl. 08/08/1932, Ventersburg, OVS, d.v. Pieter Willem Jacobus Nel en Maria Petronella Terblanche.

Burt Mattheus was die seun van Burgert Matthias van der Westhuizen en Anna Susanna Magdalena Kroukamp.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1878.

Sy naam kom voor in  hulle ouma Martha Catharina Opperman se sterfkennis van 1884.

Sy naam kom voor in hulle suster Johanna Catharina se sterfkennis van 1897.

eGGSA library Gravestones in South Africa Free State : Vrystaat Free State, VENTERSBURG, Urban area Free State, VENTERSBURG, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Maria Christina Petronella, van der nee NEL 1860-1932