h.2. Burt Mattheus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/04/1882, ged. 16/04/1882

h.2.  Burt Mattheus, geb. 10/04/1882, Ventersburg, OVS, ged. 16/04/1882, Winburg, OVS, deur bevel van die Hooggeregshof met datum 12/06/1912, is dit vermoed dat hy oorlede is. Ongetroud.

Burt Mattheus  was die seun van Burt Mattheus van der Westhuizen en Maria Christina Petronella Nel.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1900.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1932.