g.9. Pieter Ignatius VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/09/1875

g.9.  Pieter Ignatius, geb. 29/09/1875, Bethal, oorl. 18/07/1954, Olifantskop 129, Pk Esdraai, dist Warmbad, Bela-Bela, Bosveld, Limpopo x 01/12/1902, Pretoria met Aletta Gertruida Catharina BRITS, geb. 14/10/1883, dist. Pretoria, oorl. 18/04/1963, Groenfontein, Pk, Steenbokpan, Bosveld, Limpopo.

Pieter Ignatius was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Anna Maria Martha Charlotte du Plessis.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1917.

Met hulle huwelik was hy 'n 27 jarige jongman van Rooikoppies, dist. Pretoria en sy 'n 19 jarige jongmeisie van Rooikoppies, dist. Pretoria.

League of Veterans

Surname
van der Westhuizen
Name
Pieter Ignatius
Date Birth
29.9.1874
Residence
Pretoria
Name Last Officer
Veldt J. du Plessis
Weapon
Junie 1902
When Killed
Widow Veteran
Branch
Nylstroom
Notes
Ref ID
5893