g.8. Jan Hermanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/01/1873

g.8.  Jan Hermanus, geb. 21/01/1873, dist. Bethal, oorl. 29/01/1961, Olifantskop, Pk Esdraai, Vaalwater, Bosveld, Limpopo x 11/04/1899, Pretoria met Martha Helena Petronella BRITS, geb. 1880, d.v. Johan Nicolaas Britz en Martha Helena Petronella Potgieter.

Jan Hermanus was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Anna Maria Martha Charlotte du Plessis.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1917.

Met hulle huwelik was hy 'n 25 jarige jonkman van Wagendrift en sy 'n 19 jarige jongedogter van Roodekoppies.

League of Veterans

Surname
van der Westhuizen
Name
Jan Hermanus
Date Birth
21.1.1873
Residence
Pretoria
Name Last Officer
Veldt A. Pretorius
Weapon
Junie 1902
When Killed
Widow Veteran
Branch
Nylstroom
Notes
Ref ID
5894