g.1. Maria Cornelia VAN DER WESTHUIZEN

g.1.  Maria Cornelia

Maria Cornelia was die dogter van Johan Christiaan van der Westhuizen en Adriana Hendrina Johanna van Jaarsveld.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1894.