g.3. Cornelia Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/11/1861, ged. 01/12/1861

g.3.  Cornelia Johanna, geb. 09/11/1861, ged. 01/12/1861, Winburg,OVS, oorl. 22/02/1933, Piet Retief, Tvl. x 02/02/1885 met Philippus Johannes KOEN, geb. 1855.

Cornelia Johanna was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Gloudina Maria van Niekerk.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1872

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1880.